In Jan Braai vir Erfenis 2 gaan Jan Braai, op reis langs rugstige grondpaaie na afgeleë dorpies, deur systraatjies en lei-vore op soek na die braaigeure van die platteland. Soms reis hy ook weier, soos oor die grense na die opwindende garnaalwaters van Mozambiek en gaan op ‘n ontdekkingstog oor die noordelike limiete om ons Europese herkoms te verken. Kom deel in hierdie avonture saam met Jan Braai en ontdek ons land, ons mense en ons erfenis, want waar daar ‘n rokie trek, is daar ‘n Suid- Afrikaner wat braai.Donderdae @ 17:30; Vrydae @ 14:00; Saterdae @ 03:00 en 16:00; Sondae @ 02:00 en 08:00; Maandae @ 04:00; Woensdae @ 22:00.
Vir enige navrae, stuur gerus 'n e-pos aan jan@braai.com.






