Jukebox



Jukebox is 'n program wat lewendig uitgesaai word en waar kykers die geleentheid kry om versoeke te stuur van musiekvideo's wat hulle graag wil sien op die program. Hiermee tesame verwelkom aanbieder Pieter Koen elke week 'n paar gaste in die gehoor, wat wissel van SA se bekendste Afrikaanse kunstenaars tot jong sangtalent wat binnekort die musiekbedryf gaan oorweldig.

LET WEL Jukebox skuif vanaf 13 April na 'n Saterdagaand toe van 19:30 - 21:30.

Ateljeenommer: 089 110 2334; SMS: 34684; E-Pos: jukebox@kyknet.co.za; Kompetisie SMS: 34689