In Bloemfontein is daar ‘n gastehuis waar die mure ore het en waar daar daagliks drama, intriges en ook baie komedie afspeel… En soms kom die gastehuis tot lewe en snaakse, onverklaarbare dinge gebeur. Kom wees ‘n vlieg teen die muur vir ‘n halfuur lank en kom vind uit wat gebeur in die wel en weë van Villa Rosa en sy bewoners.Maandae tot Donderdae @ 18:00 en 22:30; Weeksoggende @ 09:00; Omnibus Saterdagoggende 09:00 - 10:30
Vir enige navrae, stuur gerus 'n e-pos aan info@villarosa.tv.






