DKNT



Kanseleer jou planne vir Saterdagaand en skeduleer jou afspraak met Martin Bester en van SA se groot musieksangers en -groepe! Van die welbekende sterre soos tot die opkomende sterre kom gesels met Martin oor hul nuutste CD’s en projekte en wat hulle beplan vir hul musiekloopbane in die toekoms. En soms verras hulle kykers met ’n liedjie of twee.

Die DKNT Top 10 is ook ’n hoogtepunt van elke episode, waar Martin die top 10 CD’s met die hoogste verkope van daardie week aankondig. Daar is altyd ’n verrassing of twee!

Saterdae @ 19:30; Maandae @ 16:30; Dinsdae @ 0:00; Woensdae @ 11:30

Vir enige navrae, stuur gerus 'n e-pos aan dknt@kyknet.co.za.